October, October: My favourite month

October, October: My favourite month

  October is by far my favourite month. It doesn’t matter whether I’m in the Northern Hemisphere or in the South, Autumn and Spring are side-by-side my two favourite seasons. October is not as giddy as September, nor as melancholic as November....

Wanneer ’n reus tot ruste kom

Ek dink almal het ’n storie om te deel oor André P Brink. Ek het vanoggend half ses uit die bed uit geklim om gisteraand se bondel wasgoed op te hang en die tweede lot in die masjien te gooi. Tussen hare en teewalms gaan sit ek op die rusbank om te begin lees aan Miss...